Leraar: Vakant
Kerkgebou is verkoop.
Saakgelastigde: Me Lise Slabbert van Heerden
Kerkkantoor: tel/faks: 034 318 2421
Kantoorure: Geen vaste ure nie.
E-pos: [email protected]
Dringende sake: [email protected]
Lidmate: 22
Kerkgebou: Kerkgebou: H/v Wolf- en Jakkalslaan, Amajubapark, Newcastle – word glad nie gebruik nie en word deur ‘n ander gemeente gebruik.
FW Beyerslaan 114, Barryhertzog park, as kantoor en saamkom plek.
NG Gemeente Die Parke is op 16 Junie 1973 gestig as een van ‘n tweeling: Die Parke en Bergsig.
Ds. G F van Schalkwyk was die eerste leraar. In hierdie tyd het die gemeente ‘n nuwe Kerkkompleks laat bou op 22-23 Maart 1980 het die gemeente die nuwe kerkkompleks in gebruik geneem. Die Parke het tans net oor die 500 siele. Vanaf 01.03. 2006 is ‘n samewerkingsooreenkoms met Die Kruin aangegaan en dr André Strydom bedien die twee gemeentes tot Februarie 2012.
Leraars oor die jare:
1973 : Ds. G F van Schalkwyk (Op 14.02.1982 na Nietverdiend)
1977 : Ds. L van der Walt (Op 23.08.1981 na King Williams Town)
1982 : Ds. Noël Schreuder (1995 na Wilgespruit)
1995 : Ds. P J Botha (2002 na Pongola)
16.11. 2003 – 20.11.2005: Ds. JH Janse van Rensburg (Tentmaker)
01.03. 2006 – Feb 2012: Ds. ZRA Strydom (per samewerkingsooreenkoms met Die Kruin) (Band losgemaak)