Die Sinode bied jaarliks ‘n predikantekonferensie vir al die predikante aan. Dit vind gewoonlik vroeg Maart by ATKV Drakensville plaas en daar word moeite gedoen om ‘n goeie spreker te kry.
Jaarliks bied die Netwerk vir Missionale gemeentes ‘n konferensie aan.
Kontak vir dr. Mike Heaney by [email protected] indien jy graag inligting hieroor wil hê.