Fasilitering

FASKOM

Die Fasiliteringskommissie bestaan uit goed opgeleide fasiliteerders wat ringe en gemeentes volgens behoefte kan begelei. ‘n Verskeidenheid vaardighede bestaan onder die lede en Faskom kan gemeentes help in oorgangstye, met die groei na missionale gemeentewees, in konfliksituasies, tydens finansiële tekorte en nog baie meer.
Kontak: Ds Rupert de Koning; skakel die Sinodale Kantoor vir sy kontakbesonderhede: 033 345 2276.