All posts by: louis

About louis

HelpKZN Hulpfonds Ons land, en veral ons pragtige KZN is swaar getref deur die onlangse onluste. Die HelpKZN Hulpfonds is gestig deur die Sinode van KZN om hulp te verleen waar dit nodig is. Hier onder is ‘n skrywe wat die werkswyse van die fonds beskryf in Afrikaans sowel as Engels. Aansoekvorms vir hulpverlening kan […]

Volgens my beskeie mening was die KZN Sinodesitting van 2021 ‘n groot sukses. Ons het lang en sinvolle gesprekke gehad oor die kwessie van selfdegeslag verbintenisse. Die belangrike wat na vore gekom het in die gesprek is dat ons mekaar moet ruimte gee en mekaar se sieninge respekteer en aanvaar. Teen die einde moes ons […]

Prof Barry Tolmay oorhandig ‘n eksemplaar van die spogboek oor Dingaanstat aan Ds Jacob Majola, Moderator van die VGK.   Ds Jacob Majola, Moderator van die VGK dra ‘n groeteboodskap van die VGK oor na die KZN Sinode.

Hierdie video is by die Sinode vertoon oor die werksaamhede van die SBS.

Vroue in die Amp Iets wat ek dadelik opgemerk het op hierdie Sinode, is die groot aantal vrouepredikante. Een is selfs gekies as deel van die Moderatuur! Nogal een van ons nuwe jong dominees, Ds Nola Malan. En nee, sy is nie die eerste een wat die pos beklee as Skriba nie, haar voorganger, Ds […]

Ons begin die oggend op ‘n vrolike noot wanneer die bekwame musiekspan on voorgaan met hemelse musiek.

Die gesprek op vanmiddag se sessie het gegaan oor selfdegeslag verhoudinge. Die een groot gedagte wat uitgekom het, is nie of sulke verhoudinge reg of verkeerd is nie, maar eerder om vir mekaar ruimte te gee. Dit gaan in die eerste plek oor liefde vir mekaar, maar ook oor aanvaarding van mekaar se sieninge. Twee […]

Die Sinodale Visionere Leierspan (SVL) het die afgelope paar jaar ‘n reuse taak verrig. Prof Barry Tolmay het die Sinode vertel wat hulle die afgelope 5 jaar gedoen het. Hier is ‘n kort video wat so ‘n klein ietsie vertel wat wat alles agter die skerms gebeur het.

Die Moderatuur van KZN Sinode: Van links na regs – Prof Barry Tolmay -Assessor, Dr Heinrich Theunissen – Moderator, Ds Nola Malan – Skriba en Ds Pieter Swanepoel – Aktuaris. Baie geluk aan hierdie uiters bekwame leierspan wat vir die volgende vier jaar leiding gaan neem vir die Sinode van KwaZulu-Natal.

  • 1
  • 2