Die Moderatuur van KZN Sinode:
Van links na regs – Prof Barry Tolmay -Assessor, Dr Heinrich Theunissen – Moderator, Ds Nola Malan – Skriba en Ds Pieter Swanepoel – Aktuaris.
Baie geluk aan hierdie uiters bekwame leierspan wat vir die volgende vier jaar leiding gaan neem vir die Sinode van KwaZulu-Natal.