Nuut in die bediening

(Sertifikaatkursus in Bedieningsontwikkeling)

Jy word uitgenooi na:

die volgende module in hierdie kursus gerig op predikante in die vroeë fase van hulle bediening:

Hoe hanteer ons moeilike pastorale situasies?”

9-11 Maart 2021

In hierdie module word die volgende aspekte hanteer:

  • ‘n Pastorale narratiewe raamwerk (Dr Elmo Pienaar)
  • Siekepastoraat en sterwensbegeleiding (Dr Faure Louw)
  • Gesinsberading (Dr Jo Viljoen)
  • Verhoudingsberading (Dr Pieter Visser)
  • Stres-en traumaberading in die tyd van Covid-19 (Elma Bartlett)

Plek: Aanlyn per Zoom

Koste: R95

VBO: 30 punte

Sluitingsdatum: 4 Maart 2021

Inskrywing: https://forms.gle/1TtqnK4ckqWJNufh9

(Inskrywings geskied deur middel van dié aanlynvorm)

 

Bankbesonderhede vir elektroniese betalings:

Bank: ABSA

Naam van rekening: TSO

Rekeningnommer: 142 0830 463

Takkode: 632005

Tak: PRETORIA

Verwysing: VBO naam en van

Bewys van betaling: epos na [email protected]

Navrae: Rika by [email protected]