![]() Op 27 November 2019 het Vryheid-Wes met Vryheid Moedergemeente saam gesmelt.Sondag 24 November is die laaste aparte eredienste en afskeid van die twee gemeentes in Vryheid voor die samesmelting en wording van ‘n nuwe gemeente amptelik op 27 November 2019. ‘n Feesdiens word gehou op 19 Januarie 2020 wanneer die twee gemeentes hande vat en besluit oor ‘n naam vir die nuwe gemeente. Kerkgebou: Heerenstraat 96
Geskiedenis: Die Gemeente het op 11 Junie 1971 afgestig van die destydse Vryheid-Suid Gemeente. Die leraars wat die afgelope jare die gemeente bedien het was : 1971 – 1975 : Ds. APS Coetzee (na Pietermaritzburg-Suid, kpln)
|