Vryheid-Suidoos

Kontakbesonderhede:

Leraar: Ds. Danie Nelson

Admin: Mnr N Els

Sekretaresse: Hester Maré

Kerkkantoor: tel/faks: 034 982 2350

Kontoorure: Ma-Vr: 08:00-13:00

E-pos: ngsuidoos@gmail.com

Lidmate: 722

Kerkgebou: h/v Afrikaner- en Hoogstraat.

 

Stigtingsdatum:

Vryheid-Suid – 10 November 1951 (afgestig van Vryheid)

Leraars oor die jare:

1952 – 1957 : Ds. P C J Loots
1957 – 1960 : Ds. A F Malan
1961 – 1966 : Ds. Z J van Zyl
1967 – 1971 : Ds. A P S Coetzee
1969 – 1970 : Ds. J A Vorster
1970 – 1983 : Ds. S van Wyk
1981 – 1990 : Ds. P F de Jager
1983 – 1986 : Ds. S J Schoeman (kpln)
1986 – 1990 : Ds. P J Meyer (na Hayfields)
1991 – 1996 : Ds. B P Marais (demissie)
1993 – 1998 : Ds. F A Meyer
1998: Eenwording met Vryheid-Oos en naamsverandering na Vryheid-Suidoos.

Vryheid-Oos – 27 Oktober 1962 (afgestig van Vryheid)

Leraars oor die jare:

01.12. 1962 – 17.12. 1967: Dr. W J G Lubbe
20.07. 1968 – 1975: Ds. J P Viljoen
27.09. 1975 – 25.09. 1983: Ds. F J J Vercuil (na NGKA) – oorlede op 16.03.2014
26.11. 1983 – 1988: Ds. G J Hugo (na Skanskop)
14.01. 1989 – 1994: Ds. B A Nadel (na Birchleigh-Noord)
1998 – Inlywing van Vryheid-Oos by Vryheid-Suid. Naamsverandering: Vryheid-Suidoos.

Vryheid-Suidoos – 1 April 1998 (eenwording)

Leraars oor die jare:

1994 – 15.05. 2005 : Ds. FA Meyer (oorlede)
21.01.2006 – 31.03 2010 : Ds. RT Kramm, vanaf Spioenkop, met verdere studie.
07.08.2011 – datum : Ds. DFB Nelson