![]() Kontakbesonderhede:
Histories: Op 12 April 1978 word Scottburg afgestig van Port Shepstone en kry ook ‘n happie van twee wyke uit Suidkus gemeente. ‘n Eenvoudige grensbeskrywing sou kon lui: Van Umkomaas tot by Mtwalumi. Op 28 September 1985 is die nuwe Kerkkompleks feestelik in gebruik geneem. Scottburg is onlosmaaklik deel van ‘n hele klomp mense se “Kersfees by die see.” Dan pak die kuiermense die twee dienste stampvol. Die gemeente bestaan uit 18 “klein dorpies” met elk hul eie karakter. Leraars oor die jare: 04.06.1978 – 27.03.1988 : Ds. E Ferreira (demissie a g v mediese redes) |