Pietermaritzburg-Suid (ingelyf by Hayfields)

Kontakinligting:

Eenwording met Hayfields – Maart 2012.

Kerkgebou is verkoop aan Grace Generations

Histories:

  • Stigtingsdatum: 2 November 1949 – Afgestig deels van Pietermaritzburg (oos van Alexandraweg) en deels van Pietermaritzburg-Wes (wes van Alexandraweg tot en met Richmond).
  •  Kerkgebou: Gedurende die naweek van 16-18 September 1955 is die kerkgebou feestelik in gebruik geneem.