Mtubatuba

 

Kontakinligting:

Leraar: Ds Etresia van Schalkwyk

Saakgelastigde: Me Susan Aslett

Kerkkantoor: tel/faks 035-550-1085 (Di-Vr 08:30-12:00)

E-pos: ngkerk@mtuba.co.za

Kerkgebou: Jan Smutslaan 17.

 

Geografie:

Die gemeente is op 6 Feb 1960 gestig (afgestig van Empangeni) en het van suid tot noord oor ‘n area van 320 km gestrek. Hluhluwe gemeente is later afgestig.

Tans is ons gemeente ‘n tipiese kleiner wordende plattelandse gemeente maar ons ontvang baie genade en is baie bevoorreg om steeds finansieel onafhanklik te funksioneer   (Ina Janse van Rensburg – Saakgelastigde).

Leraars oor die jare:

30.04.1960 – 17.04.1965 : Ds. AJN van Heerden
•1966 – 1969 : Ds. R P Jordaan (na Graskop)
•1970 – 1973 : Ds. GJ Koen (na Pietermaritzburg-Noord)
•10.08.1974 – 14.12.1980 : Ds. DM Kotzé (na Baviaanspoort – Kpln)
•02.04.1981 – 02.06.1985 : Ds. JC Stander (na Krugersdorp-Noord)
•31.08.1985 – Mei/Jun 1989 : Ds. CF Oosthuizen
•17.01.1987 – 20.11.1988 : Ds. LG Schoeman (Kpln) na Ladysmith as sendeling
•22.07.1989 – 1991 : Ds. FJJ van Rensburg (Kpln)
•05.05.1991 – Ds. FJJ van Rensburg tot emeritaat op 31 Jan 2018 – bly aan vir 1 jaar kontrak tot 06.12.2018: Vertrek na Klawer.
•02.08.1991 – 2002: Ds. GA Hanekom (SAW Kpln)
•1.02.2019: ds Ertresia van Schalkwyk – Bevestig op die 3de Feb 2020 vanaf Eshowe.