Mandini

Kontakinligting

Leraar: Ds JG de Wet

  • Saakgelastigde: Me Danie van der Schyff
  • Kerkkantoor: Tel: 032 456 2596
  • Faks: 086 663 0730
  • Epos: jgdewet@webmail.co.za
  •  Lidmate: 70
  • Kerkgebou: Ploversingel 8

Leraars oor die jare:

29.11.1981 – 05.02.1984: Ds. HC van Zyl – met verdere studie.
15.06.1984 – 30.11.1988: Ds. P Janse van Rensburg – met verdere studie en in 1989 weer beroepbaar gestel.
1991 – tot datum van kontrole: Ds. J G de Wet as tentmaker.