Huweliksbevestigers

Almal wat graag huweliksbevestigers wil word moet met die Sinodale Kantoor skakel en hulle ID nommers deurgee. Die sinode sal dan namens hulle by Binnelandse sake aansoek doen waarna hulle ‘n datum vir ‘n eksamen sal kry asook die materiaal wat geleer moet word.

Die slaagsyfer vir die eksamen is 75%.

Weet egter dat die proses baie lank kan neem (minstens ‘n paar maande tot meer as ‘n jaar). Moet dus nie huwelike skeduleer voordat jy bevestiging ontvang het dat jy wel jou eksamen geslaag het en goedgekeur is as huweliksbevestiger nie.

Die sinode hanteer ook adresveranderings.

Vir meer inligting oor hoe om ‘n huweliksbevestiger te word en al die relevante inligting, gaan lees hier verder.

Huweliksbevestigers