Gelofte Ladysmith

Gelofte

2013 Eenwording met Ladysmith

 

 

 

Histories:

Stigtingsdatum: 29 Jullie 1969

Die gemeente is afgestig as Danskraal Monument. Reeds uit die naam kan die ryk historiese erfenis van die omgewing afgelei word. Die eerste grensbskrywing bevat ook name soos: Eendvogelvlei, Maritzdrift en Wasbank. By geleentheid van die Geloftefeesvierings en ook die inwyding van die gerekonstrueerde Bloedrivierslagveld in 1971 het die gemeente ‘n groot rol gespeel. Omdat daar reeds ‘n Danskraal gemeente bestaan ht en aar tred gehou is met die moderne geskiedenis, is in 1981 besluit op naamverandering: van Danskraal Monument na Gelofte. Die bouwerk aan die doelmatige kekkompleks is in 1974 begin.