Estcourt

Estcourt Kerkgebou

Mooirivier Wyk se Kerkgebou

 

 

 

 

 

 

 

Leraar:  Ds. Dirk van Zyl (brugleraar)

Pastorie nommer: 033 2632854

Kontakinligting:

Saakgelastigde: Chari Liebenberg. chari@nmreng.co.za

ePos:  ngmidlands@gmail.com

 

Waar is ons geleë?

Die Estcourt fasiliteite:

57 Hellet Straat, Estcourt 3310

29°00’40.5″S 29°52′ 14.4″E

Die Mooi Rivier fasiliteite:

Op die hoek van Stirling-  en Lawrence straat ( Op die Giants Castle pad)

Mooi Rivier 3300

29°12’27.4″S 29°59’36.2″E

Stigtingsdatum: 1934

Oor ons gemeente:

Ons gemeente het ‘n ryk geskiedenis! dit bestaan uit twee koppe in Estcourt en Mooi Rivier. Ons gemeente is geleë in die hartjie van die KwaZulu-Natalse “Midlands”. Die landskap hier is asemrowend en die mense hier is baie vriendelik. Elkeen van ons geniet dit baie om deel te wees van so ‘n hegte geloofsfamilie!