SVL (Sinodale visioenêre leierspan)

Die SVL is die kernspan wat, soos die naam sê, leiding gee rondom die Sinode se visie. Hierdie span vergader twee keer per jaar en tydens hierdie vergaderings word diep nagedink en geluister by die Here oor wat sy visie vir die Sinode is.

Die span se samestelling is as volg: die 4 lede van die moderatuur, nog 4 lede wat deur die Sinode in sitting aangewys word.

 

Die lede vir 2021-2025 is:

Dr. Heinrich Theunissen

Prof. Barry Tolmay

Ds. Pieter Swanepoel

Ds. Nola Malan

Ds. Lerisa Meyer

Ds. Francois Maritz

Dr. Mike Heaney (ex officio)

Ds. Petrus Botha (ex officio)

Sekundi:

Dr Francois Neethling

Ds Tertius Naude

Ds Pieter Grobler