KZN Outreach

KZN Outreach is ‘n organisasie van al die kerke in die NG kerk familie en doen uitreikwerk in ons provinsie. Die doel is om die Woord te versprei en die kerk te begelei in missionale aksies.

Vir meer inligting oor hulle doen en late, sluit aan by hulle Facebook:  https://www.facebook.com/groups/662605760454768/

Kontakpersoon: dr Mike Heaney

Skakel die Sinodale Kantoor vir sy kontakbesonderhede: 033 345 2276.

[wpdevart_like_box profile_id=”KZN-Outreach-247393835471320″ animation_efect=”none” show_border=”show” border_color=”#fff” stream=”show” connections=”show” width=”300″ height=”550″ header=”small” cover_photo=”show” locale=”en_US”]