Aan predikante

Ons predikant is vir ons baie belangrik as leiers in hul gemeentes en gemeenskappe. Predikante staar ook baie unieke uitdagings in die gesig. Daarom probeer ons as sinode deeglike ondersteuning bied deur geleenthede te skep vir verdere opleiding asook seker te maak elke predikant het ‘n mentor. Spesiale aandag word aan ons jong predikante gegee, maar ons vergeet ook nie van ons afgetrede predikante in ons sinode nie.