Volgens my beskeie mening was die KZN Sinodesitting van 2021 ‘n groot sukses. Ons het lang en sinvolle gesprekke gehad oor die kwessie van selfdegeslag verbintenisse. Die belangrike wat na vore gekom het in die gesprek is dat ons mekaar moet ruimte gee en mekaar se sieninge respekteer en aanvaar. Teen die einde moes ons […]