Sonder vrees vir teenspraak is dit duidelik dat die Ned Geref Kerk hom opnuut in stormagtige vaarwaters bevind. Die ervaringe van die pas afgelope Algemene Sinode sny na twee kante, positief én negatief. Wat egter soos ‘n paal bo water staan, is dat eerlike selfondersoek, selfkritiek, selfverootmoediging, ‘n nuwe gerigtheid op God, ‘n nuwe toekeer […]