Spesiale Posduif

Ons stuur vanoggend met ‘n swaar hart hierdie spesiale Posduif uit - KwaZulu-Natal is in chaos gedompel.

Van oral hoor ons berigte van dorpe wat totaal geblokkeer is, groot winkelsentrums wat gesluit is, vragmotors wat brand en woedende skares wat plunder en vernietig.

Ds Petrus Botha het dus ‘n oproep gedoen dat ons as gelowiges vanoggend om 11-uur ons saam voor God sal verootmoedig en sal bid vir die chaos wat heers maar ook vir die Kovid situasie.

Hier is ook ‘n stemboodskap van Ds Petrus Botha.

Oproep tot Gebed

Click here to add a title or text.